Leef in die hier en nou Om meer bewus te raak van die huidige oomblik kan ons help om die wêreld rondom ons meer te geniet en onsself beter te verstaan. Jon Kabat-Zinn beskryf in sy boek Catastrophe Living, aandagtigheid (mindfulness) as die vermoë om in die oomblik, doelbewus, bewus te wees van ons eksterne en interne ervaring, sonder enige oordeel. So eenvoudig as wat dit mag klink, verander aandagtigheid die wyse waarop ons gebeure…
"Voelgoedwenke"Author: Ansja
ʼn Oranje-geel blarereën val op saggies my hare. Blare takke en plante kraak onder my voete. Ek is in my labirint – my plek van vrede. Die plek waar ek die hartklop van die natuur op sy duidelikste hoor, voel en sien. Die naaste aan my Skepper voel en weet dat daar orals engele om my is. Wanneer ek in my labirint instap, gaan ek op ʼn reis na my eie innerlike, vind oplossings en…
"My labirint – ʼn pelgrimstog vir my siel"











