Vind vrede in die ritme van die lewe

Ek sit elke oggend voor werk vir 10 minute in die tuin, nadat die kinders afgelaai is by die skool en ek ʼn bietjie tyd vir myself het. Dit is wanneer ek kan asemskep en myself vind. So sien ek die seisoene verbygaan, hoe my plante groei, die voëls in die bome neste maak en kleintjies grootmaak.  Hoe die kleintjies later hul vlerke sprei en wegvlieg uit die neste. Ek kyk na die blare van…

"Vind vrede in die ritme van die lewe"

Vuurtoring (kortverhaal deur Ansja Ferreira)

ʼn Verhaal van ʼn eensame vuurtoringwagter en ʼn meermin ʼn Sirkusbaas sal goed betaal vir ʼn lewendige meermin, veral een wat ʼn viool kan speel.  Maar… dis nie so maklik om een te vang nie.  En…jy moet nooit in haar oë kyk nie. Wanneer die reën oor die golwe dans en matrose verlei word deur die viool se klank wat betowerend soos ʼn swaan in die water gly, raak dit maar alleen vir die een…

"Vuurtoring (kortverhaal deur Ansja Ferreira)"