Kennis is mag

Mevrou, as dinge volgens statistiek gaan verloop, gaan jy waarskynlik jou man oorleef. Leer reeds nou om finansieël op jou eie voete te staan.   Vroue leef gemiddeld langer as mans. Om hierdie rede, asook die hoë egskeidingsyfer, is dit belang­rik dat vroue hulself bemagtig en leer om self hul finansies te hanteer. In historiese konteks gesien, was mans hoofsaaklik die broodwinner, wat alle finansiële sake hanteer het.   Die situasie het heelwat verander en…

"Kennis is mag"

Spaar vir jou kinders se studies

Spaar vir jou kinders se studies Om vroegtydig voorsiening te maak vir jou kind se opvoeding is een van die waardevolste geskenke wat jy ooit vir hom of haar kan gee.  Een van die grootste bydraende faktore vir studente wat hul studies moet laat vaar, is ‘n tekort aan finansies. Connie Bruwer, ‘n geoktrooierde rekenmeester gee die volgende raad om te help bereken hoeveel ‘n mens moet spaar vir jou kind se studies: Om by…

"Spaar vir jou kinders se studies"