Vind vrede in die ritme van die lewe

Ek sit elke oggend voor werk vir 10 minute in die tuin, nadat die kinders afgelaai is by die skool en ek ʼn bietjie tyd vir myself het. Dit is wanneer ek kan asemskep en myself vind. So sien ek die seisoene verbygaan, hoe my plante groei, die voëls in die bome neste maak en kleintjies grootmaak.  Hoe die kleintjies later hul vlerke sprei en wegvlieg uit die neste. Ek kyk na die blare van…

"Vind vrede in die ritme van die lewe"

Lesse uit grendeltyd: Vlak 1 – Om dinge vanuit ʼn ander perspektief te sien

Die wêreldliteratuur en Hollywood-rolprente wemel van fiktiewe verhale oor aanvalle deur “vreemdelinge” uit ander wêrelde.  In die meeste van hierdie verhale en rolprente word die mensdom deur uitwissing in die gesig gestaar.  Mense uit uiteenlopende agtergronde en kulture sit hul verskille opsy om die gemeenskaplike vyand te beveg.  Hulle verenig dan onder die vaandel om die mensdom en die planeet wat hul tuiste is, te red. Die wêreld is tans besig om ʼn gemeenskaplike vyand…

"Lesse uit grendeltyd: Vlak 1 – Om dinge vanuit ʼn ander perspektief te sien"