Deel 2 – Die onstuitbare golftrein wat by my voordeur instroom

Die derde golf – ek toets positief vir Covid-19 Deel 2 Gaan dit help om paniekerig en pessimisties te wees? wonder ek na my Covid-diagnose op 8 Junie 2021.  Ons moet nou maar die beste maak van hierdie situasie, die brander ry, dink ek. My man, Kaylah en Sedi word ook getoets.   Hulle toets aldrie negatief, maar moet nog saam met my in isolasie bly tot die 18de Junie. My Covid simptome dagboek Saterdag 5…

"Deel 2 – Die onstuitbare golftrein wat by my voordeur instroom"

Die onstuitbare golftrein wat by my voordeur instroom

Die derde golf – ek toets positief vir Covid-19 Deel 1 ʼn Dag na Kersfees. 2004.  Ek was hoogswanger met my dogter Kaylah. Duisende toeriste het die Europese en Amerikaanse winterkoue probeer ontsnap op die tropiese strande van Thailand, Sri Lanka, Indonesië en omstreke.  Nes die strande dwarsoor die wêreld was die strand by Ramsgate, KwaZulu-Natal ook propvol mense.  Ek het my verwonder aan die branders wat veel hoër as tydens ʼn gewone hoogwater opgestoot het. …

"Die onstuitbare golftrein wat by my voordeur instroom"