Pienk teekoppies met blommetjies

Ek dink baie keer aan een van my gunsteling kinderherinneringe.  Ek onthou ek was ʼn klein dogtertjie met twee lang blonde poniesterte, seker so agt jaar oud. Ek kon nie wag vir elke weeksmiddag vieruur nie.  Dit is wanneer my ma en haar Italiaanse buurvrou in die tuin gaan tee drink het.  Daar was koekies en kraakbeskuitjies, maar die heel belangrikste was my ma se pienk teekoppies.  Hulle was ʼn besonderse kleur pienk, bietjie donkerder…

"Pienk teekoppies met blommetjies"

Die Dinge wat Ons Bymekaar Maak

Ek versamel graag klippies, skulpe en plantsteggies orals waar ek gaan, om die plekke te onthou wat ek besoek, iets daarvan vas te vang en na my huis en tuin te bring. Ons hou daarvan om rond te snuffel by vlooimarkte, antieke winkels, die boeremark of kunstefees, om iets unieks en spesiaals te vind. Eerder as om herinneringe te versamel, het baie mense die behoefte om dinge te versamel.  Om hulself te herinner aan die…

"Die Dinge wat Ons Bymekaar Maak"