Die see in die wolke

Die son gooi ‘n rooskwarts gloed oor die oggendhemel en sonstrale gryp na die branders.  Dit word warmer en dit lyk asof daar stoom bo die water dryf. Ontelbare druppeltjies styg bo die see.  Al hoër en hoër. Een van my stokperdjies is om wolke dop te hou en foto’s daarvan te neem.  Wolke skep prentjies en stories in die lug en neem my in my gedagtes na die plekke waarna ek verlang.  Soms lyk…

"Die see in die wolke"