Blog

Lig en liefde vir almal wat ʼn geliefde weens Covid aan die dood afgestaan het

Ons leef in ʼn donker tyd, ʼn tyd van wanhoop en worsteling met die verwoestende gevolge van die Covid-pandemie.  ʼn Verlies aan werksgeleenthede en inkomste, siekte en die afstaan van geliefdes aan die dood.  Vir baie is dit ʼn landskap van geestelike duisternis, moedeloosheid en vrees.  Hierdie is ʼn tyd waarin daar lig nodig is. Ek het my ma Margie in 2016 aan ʼn baie wrede kanker (tongkanker), aan die dood afgestaan en my dogtertjie…

"Lig en liefde vir almal wat ʼn geliefde weens Covid aan die dood afgestaan het"

Deel 2 – Die onstuitbare golftrein wat by my voordeur instroom

Die derde golf – ek toets positief vir Covid-19 Deel 2 Gaan dit help om paniekerig en pessimisties te wees? wonder ek na my Covid-diagnose op 8 Junie 2021.  Ons moet nou maar die beste maak van hierdie situasie, die brander ry, dink ek. My man, Kaylah en Sedi word ook getoets.   Hulle toets aldrie negatief, maar moet nog saam met my in isolasie bly tot die 18de Junie. My Covid simptome dagboek Saterdag 5…

"Deel 2 – Die onstuitbare golftrein wat by my voordeur instroom"