Herfs in die Oos-Vrystaat
Die lug is koud, maar die bome is aan die brand. Skarlakenrooi , goudgeel en oranje vlamme lek-lek aan die blouselblou lug. Oos-Vrystaat in die herfs is die plek waarheen jy kan gaan wanneer jy jou siel wil voed. Wanneer jy moeg [...]








