Verlig stres op die natuur se manier.
“Ek het net eenvoudig te veel verpligtinge, sperdatums wat gehaal moet word, ‘n gejaagde lewe, ‘n werk, kinders wat huiswerk moet doen, waarmee jy hulle moet help. Boonop moet die kinders ook rondgery word en ek moet lang ure in die verkeer [...]








