Kristalle: Klippies of kuur?

Alhoewel daar geen wetenskaplike bewyse is dat kristalle genesende eienskappe besit nie, word dit algemeen gebruik om ontspanning te bevorder en meer aandagtig te wees.  “Ek het nog altyd klippies opgetel en versamel, want ek hou van die gevoel en tekstuur van klippe.  Dit is interessant om oor die verskillende klippe en kristalle op te lees en te gesels.  Ek het ʼn kristalversameling en het rooskwarts in my tuin tussen die plante.  Dit laat my…

"Kristalle: Klippies of kuur?"

My labirint – ʼn pelgrimstog vir my siel

ʼn Oranje-geel blarereën val op saggies my hare. Blare takke en plante kraak onder my voete. Ek is in my labirint – my plek van vrede.  Die plek waar ek die hartklop van die natuur op sy duidelikste hoor, voel en sien. Die naaste aan my Skepper voel en weet dat daar orals engele om my is. Wanneer ek in my labirint instap, gaan ek op ʼn reis na my eie innerlike, vind oplossings en…

"My labirint – ʼn pelgrimstog vir my siel"