ANSJA FERREIRA 14:32 Mon, 19 May 2014 Ansja Ferreira vertel van haar twee kinders wat aandagafleibaar is en gee raad oor wat ouers te doen staan as hulle in dieselfde bootjie is. Ansja het gou besef kinders met ADHD is nie stout kinders wat te veel lekkergoed of gekleurde koeldrank drink nie. Geen vervelige oomblik… wanneer jy die ma van twee hiperaktiewe- en ADHD- kinders is (Deel 1) Ek glo dat kinders en grootmense met…
"Mense met ADHD is spesiaal"










