Sak jou moed in jou skoene wanneer betaaldag nader kom? Die wete dat jou pas inbetaalde salaris binne die eerste week opgeslurp gaan word deur aftrekorders, rekeninge, skuld, onvoorsiene uitgawes en die volgende betaaldag so ver voel. Sit jy met jou hande in jou hare as jy weet dat jy nie deur die maand gaan kom met jou salaris nie? Jy is nie alleen in hierdie verknorsing nie. Finansiële dissipline en ‘n eenvoudiger leefstyl “‘n…
"Help! Ek kom nie uit met my salaris nie"Category: Finansies
Besoek gerus www.pcbruwer.co.za vir ‘n verskeidenheid finansiele artikels.
Die waarde van kommunikasie oor finansies in ‘n huwelik of ‘n verhouding. “Kommunikasie vir ‘n verhouding is soos suurstof vir lewe. Sonder dit ….sterf dit”, sê die motiveringspreker en skrywer Tony Gaskins. Volgens ‘n nuwe verslag deur Moneysupermarket.com, het een uit tien mense erken dat “geheime” of versteekte kredietkaaraankope ‘n rol gespeel het in hul egskeiding of vervreemding van hul lewensmaat. ‘n Opname deur CESI Debt Solutions, het gewys dat 20% getroude mense ‘n geheime…
"Dryf geld ‘n wig tussen jou en jou maat in?"











