Hou kop bo water met jou finansies – kom verder met jou kruideniersware

“Ek is moedeloos,” se *Christine, ʼn werkende ma van twee.  “Ek was by die kruidenierswinkel en het uitgestap met twee sakke wat my R600 gekos het.  En dit gaan my net ʼn dag of twee hou.  Dit lyk elke maand of die pryse styg en die kruideniersware wat ek vir my geld kry al hoe minder word.” Die omgewingsielkundige, Paco Underhill, beweer in die boek What Women Want: The Science of Women Shopping, dat tot…

"Hou kop bo water met jou finansies – kom verder met jou kruideniersware"

Bespaar op mediese kostes.

Mediese rekeninge kan ‘n groot hap uit jou sak neem.  Ansja Ferreira van PC Bruwer en Vennote gee raad oor hoe om te bespaar op mediese kostes. Met ‘n dik kop en seer keel stap jy by die apteek in met ‘n voorskrif in jou hand.  Die dokter het ‘n bolugweginfeksie gediagnoseer en is jy seker dat jou mediese fonds die antibiotika, hoesstroop en pynstillers sal betaal. Jy is nie daarop voorbereid toe die apteekassistent…

"Bespaar op mediese kostes."