Neem bestekopname van jou lewe Ons lewens bestaan uit verskillende seisoene, ‘n mens dink ook onwillekeurig aan die see met sy golwe wat in en uittrek. Dan is dit laagwater, dan is dit hoogwater, springgetei, tye van storms en selfs tsunami’s en dan weer tye van rustigheid en kalmte. In historiese konteks gesien, was die grootste uitdaging vir mense wat duisende jare gelede geleef het, net om te oorleef en om kos en skuiling te…
"Vind weer balans in jou lewe."Author: Ansja
“Ek het net eenvoudig te veel verpligtinge, sperdatums wat gehaal moet word, ‘n gejaagde lewe, ‘n werk, kinders wat huiswerk moet doen, waarmee jy hulle moet help. Boonop moet die kinders ook rondgery word en ek moet lang ure in die verkeer deurbring, sê *Annette du Plessis, ‘n sakevrou en ma van 2. “Benewens dit, moet ek ook nog my huishouding aan die gang hou. Ek sukkel amper elke dag met seer spiere, hoofpyne, slapeloosheid,…
"Verlig stres op die natuur se manier."











