Te veel roetine het gevare.

“Enige idioot kan ‘n krisis hanteer, dit is die dag-tot-dag lewe wat mens uitmergel” het die Russiese skrywer Anton Chekhov gesê. Opstaan, ontbyt eet, stort, aantrek, kinders by die skool of dagmoeder aflaai, werk toe, middagbreek, huis toe, rus bietjie, maak aandete, sit klere reg vir môre, help met kinders se huiswerk, kyk tv, gaan slaap.  En môre doen ons alles weer van voor af. Roetine gee struktuur in ons lewe en laat ons veilig…

"Te veel roetine het gevare."

Stel jou wenslysie (bucket list) op en leef dit uit.

VAN ‘N WENSLYSIE TOT WERKLIKHEID Volgens die Nasionale Instituut vir Veroudering in die VSA, is die dramatiese verhoging in die algemene lewensverwagting gedurende die 20ste eeu een van die samelewing se grootste prestasies.  Terwyl die meeste baba’s wat in 1900 gebore is nie langer as die ouderdom van 50 geleef het nie, is die lewensverwagting by geboorte nou al meer as 83 jaar in die wêreldleier,  Japan, en ten minste 81 jaar in verskeie ander…

"Stel jou wenslysie (bucket list) op en leef dit uit."