Steel ander mense se mening jou vreugde? Verander dit nog vandag. Mense beskik oor die vermoë om jou te beïnvloed. Steur jy jouself te veel aan wat ander mense van jou dink? Janine is die ontvangsdame by ‘n prokureursfirma. Sy het al talle kere gewonder of sy nie van werk moet verander nie. Sy laat haar maklik onderkry deur ander mense se negatiewe opmerkings en probeer almal om haar tevrede stel, alhoewel sy besef dat…
"Steel ander mense se mening jou vreugde?"Author: Ansja
Jou gemaksone kan jou tronk word en jou van jou volle potensiaal beroof Is jy vasgevang in jou gemaksone? In die inspirerende 2010 rolprent “The King’s Speech, wat ‘n Oscar as beste film gewen het, word die ware verhaal vertel van die Duke of Winsor wat homself probeer voorberei vir die rol as Koning George VI. Hy was iemand wat gehakkel het en om voor mense en op lewendige radio uitsendings te praat, het hom…
"Steek jou tone buite jou gemaksone."


