Ek dink baie keer aan een van my gunsteling kinderherinneringe. Ek onthou ek was ʼn klein dogtertjie met twee lang blonde poniesterte, seker so agt jaar oud. Ek kon nie wag vir elke weeksmiddag vieruur nie. Dit is wanneer my ma en haar Italiaanse buurvrou in die tuin gaan tee drink het. Daar was koekies en kraakbeskuitjies, maar die heel belangrikste was my ma se pienk teekoppies. Hulle was ʼn besonderse kleur pienk, bietjie donkerder…
"Pienk teekoppies met blommetjies"Author: Ansja
Het jy versteekte talente? “Sang, skilder, skryf, pottebakkery, naaldwerk, sport, dans. Dit voel asof almal in iets goed is, net ek is nie?” Het jy al ooit so gevoel en gewonder of jy al jou volle potensiaal bereik het of dalk versteekte talente het? Vind so uit. ʼn Woordeboekdefinisie van die woord “talent” wys dat ʼn talent ʼn natuurlike gawe of vermoë is wat ʼn persoon het, wat enigiets vanaf kreatiwiteit tot atletiese vermoëns kan…
"Ontgin jou talente"











