Mense met ADHD is spesiaal

ANSJA FERREIRA 14:32 Mon, 19 May 2014 Ansja Ferreira vertel van haar twee kinders wat aandagafleibaar is en gee raad oor wat ouers te doen staan as hulle in dieselfde bootjie is. Ansja het gou besef kinders met ADHD is nie stout kinders wat te veel lekkergoed of gekleurde koeldrank drink nie. Geen vervelige oomblik… wanneer jy die ma van twee hiperaktiewe- en ADHD- kinders is (Deel 1) Ek glo dat kinders en grootmense met…

"Mense met ADHD is spesiaal"

Gym is nie kinderspeletjies nie

ANSJA FERREIRA 09:01 Thu, 08 Aug 2013 Al ooit gewonder hoekom mense gym toe gaan? Na baie ure se ‘navorsing’ kom Ansja Ferreira tot ‘n interessante slotsom. Mense oefen in die gimnasium om verskillende redes. Die meeste wil fiks word en gewig verloor, ander gaan om hul gesondheid te verbeter. Ek oefen al vir 24 jaar in die gimnasium en het deur die jare talle interessante karakters daar opgemerk, wat ek net moes neerskryf: •…

"Gym is nie kinderspeletjies nie"