ANSJA FERREIRA 09:01 Mon, 07 Oct 2013 Ansja Ferreira het die voorreg gehad om haar ma se kleintydherinneringe neer te skryf. “Daar was geen tuin en geen elektrisiteit nie, maar die werf van Parradors was besaai met ou motors en stukkende plaasimplemente, en hoenders, honde, katte, kalkoene, kinders en wit waaierstertduiwe het jou ingewag as jy daar aankom. Wat ‘n paradys vir enige kind!” (my ma Margie se herinneringe aan haar kleintyd soos aan my…
"Parradors"Author: Ansja
ANSJA FERREIRA 20:38 Fri, 06 Sep 2013 Ansja Ferreira is mal oor hoenders, maar nou nie om hulle te eet nie. Hoenders, hase, die skou en kinders kan mens grys hare gee. En nie noodwendig in daardie volgorde nie. Veral as jou dogtertjie se hasie die peperduur vierjaar-oue Bonsai se blare opgevreet het, sodat net die kaal stammetjie soos ‘n geraamte oorbly. Die ergste is dat die bonsai nie myne was nie, maar my buierige…
"Hoenders, hase, die skou en kinders"











