Lesse uit ʼn lockdown – winter in die Vrystaat

Be still and the earth will speak to you…Navajo wisdom Party kinders is terug skool toe.  Die kleintjies by die kleuterskool sit in hoepels om sosiale afstand te handhaaf.  Die grotes dra maskers en baie van ons is ook terug by die werk.  Dit is koud en baie van ons is Corona en lockdown-voos.  Mense ly aan angs en kry ʼn hol kol op die maag wanneer hulle na die nuus op die TV kyk…

"Lesse uit ʼn lockdown – winter in die Vrystaat"

Kennis is mag

Mevrou, as dinge volgens statistiek gaan verloop, gaan jy waarskynlik jou man oorleef. Leer reeds nou om finansieël op jou eie voete te staan.   Vroue leef gemiddeld langer as mans. Om hierdie rede, asook die hoë egskeidingsyfer, is dit belang­rik dat vroue hulself bemagtig en leer om self hul finansies te hanteer. In historiese konteks gesien, was mans hoofsaaklik die broodwinner, wat alle finansiële sake hanteer het.   Die situasie het heelwat verander en…

"Kennis is mag"