Spaar vir jou kinders se studies Om vroegtydig voorsiening te maak vir jou kind se opvoeding is een van die waardevolste geskenke wat jy ooit vir hom of haar kan gee. Een van die grootste bydraende faktore vir studente wat hul studies moet laat vaar, is ‘n tekort aan finansies. Connie Bruwer, ‘n geoktrooierde rekenmeester gee die volgende raad om te help bereken hoeveel ‘n mens moet spaar vir jou kind se studies: Om by…
"Spaar vir jou kinders se studies"Author: Ansja
Sak jou moed in jou skoene wanneer betaaldag nader kom? Die wete dat jou pas inbetaalde salaris binne die eerste week opgeslurp gaan word deur aftrekorders, rekeninge, skuld, onvoorsiene uitgawes en die volgende betaaldag so ver voel. Sit jy met jou hande in jou hare as jy weet dat jy nie deur die maand gaan kom met jou salaris nie? Jy is nie alleen in hierdie verknorsing nie. Finansiële dissipline en ‘n eenvoudiger leefstyl “‘n…
"Help! Ek kom nie uit met my salaris nie"











