Dryf geld ‘n wig tussen jou en jou maat in?

Die waarde van kommunikasie oor finansies in ‘n huwelik of ‘n verhouding. “Kommunikasie vir ‘n verhouding is soos suurstof vir lewe.  Sonder dit ….sterf dit”, sê die motiveringspreker en skrywer Tony Gaskins. Volgens ‘n nuwe verslag deur Moneysupermarket.com, het een uit tien mense erken dat “geheime” of  versteekte kredietkaaraankope ‘n rol gespeel het in hul egskeiding of vervreemding van hul lewensmaat.  ‘n Opname deur CESI Debt Solutions, het gewys dat  20% getroude mense ‘n geheime…

"Dryf geld ‘n wig tussen jou en jou maat in?"

Hou kop bo water met jou finansies – kom verder met jou kruideniersware

“Ek is moedeloos,” se *Christine, ʼn werkende ma van twee.  “Ek was by die kruidenierswinkel en het uitgestap met twee sakke wat my R600 gekos het.  En dit gaan my net ʼn dag of twee hou.  Dit lyk elke maand of die pryse styg en die kruideniersware wat ek vir my geld kry al hoe minder word.” Die omgewingsielkundige, Paco Underhill, beweer in die boek What Women Want: The Science of Women Shopping, dat tot…

"Hou kop bo water met jou finansies – kom verder met jou kruideniersware"