Les 2 – Die Tsunami Donker stormwolke. Klein miertjies wat rondskarrel. Wriemel om ʼn skuiling soek om hulle te beskerm teen die golftrein wat als uit sy pad wil vee. ʼn Nagmerrie oor ‘n groot golf water wat oor miertjies spoel, het my ʼn paar keer in Januarie en Februarie 2020 geteister. Die miertjies het verander in honger en siek mense wat rondgemaal word in ʼn stroom water. Ek het nie besef dat ʼn onsigbare…
"Lesse uit ʼn “lockdown” – Deel 2: Die tsunami"Category: Grendeltyd
Gedagtes gedurende ʼn pandemie (Deel 3) Twee goue paashase met groen strikke om hul nek staan kiertsregop op die kombuisrak. Ek bring die spuitbotteltjie met Jik water nader en spuit hul versigtig af. Vryf hul droog met ‘n vadoek en gooi die vadoek onmiddellik in die was. Was my alreeds skurwe hande deeglik. Daar is pleisters waar die vel rooi is van al die ontsmettingsmiddels. Lang naels is nou iets van die verlede. Die hasies…
"Lesse uit ʼn “lockdown” – Deel 3: Inkopies gedurende die grendeltyd"











