Die wêreldliteratuur en Hollywood-rolprente wemel van fiktiewe verhale oor aanvalle deur “vreemdelinge” uit ander wêrelde. In die meeste van hierdie verhale en rolprente word die mensdom deur uitwissing in die gesig gestaar. Mense uit uiteenlopende agtergronde en kulture sit hul verskille opsy om die gemeenskaplike vyand te beveg. Hulle verenig dan onder die vaandel om die mensdom en die planeet wat hul tuiste is, te red. Die wêreld is tans besig om ʼn gemeenskaplike vyand…
"Lesse uit grendeltyd: Vlak 1 – Om dinge vanuit ʼn ander perspektief te sien"Author: Ansja
Ek deel graag ʼn artikel wat ek in 2018 vir Vrouekeur geskryf het. Dit is nie altyd maklik om oor ’n traumatiese ondervinding te praat nie. Hoe kan jy aan opgehoopte en onderdrukte emosies uiting gee? Trauma ‘vries’ die vermoë om te speel en te simboliseer of kreatief en abstrak te dink,” sê Samantha Davis, ’n internasionaal opgeleide kunspsigoterapeut. “Daarom is kunsterapie baie nuttig omdat dit ’n persoon help om deur die trauma en die…
"Kuns help heel"











