Lesse uit ʼn lockdown – Deel 1: Die muskeljaatkat

Die muskeljaatkat Die stilte slaan sy tentakels in ons ark in. Daar is geen geluide van karre, sirenes en trokke wat op die N1 agter ons huis ry nie. Dit is halfeen die oggend en daar is iets op ons dak. Dit klink soos iemand wat op die dak loop en met ʼn hammer daarop slaan. Ons slaappatrone het verander. Ons gaan slaap eers na twaalf in die aand, staan sewe uur op en slaap…

"Lesse uit ʼn lockdown – Deel 1: Die muskeljaatkat"

Lesse uit ʼn “lockdown” – Deel 2: Die tsunami

Les 2 – Die Tsunami Donker stormwolke. Klein miertjies wat rondskarrel. Wriemel om ʼn skuiling soek om hulle te beskerm teen die golftrein wat als uit sy pad wil vee. ʼn Nagmerrie oor ‘n groot golf water wat oor miertjies spoel, het my ʼn paar keer in Januarie en Februarie 2020 geteister. Die miertjies het verander in honger en siek mense wat rondgemaal word in ʼn stroom water. Ek het nie besef dat ʼn onsigbare…

"Lesse uit ʼn “lockdown” – Deel 2: Die tsunami"