Die beste geskenke wat jy vir jouself kan gee.

‘n Gelukkiger Lewe:  Die beste geskenke wat jy vir jouself kan gee Gedurende die feesseisoen gee ons graag geskenke aan ander.  Gee nou die volgende geskenke aan jouself, nie net omdat jy dit verdien nie, maar om ook 2018 op ‘n positiewe noot aan te pak: Leef in die hier en nou – Pas die beginsels van aandagtigheid in jou lewe toe Ons verlede is buite ons beheer en so ook ons toekoms.  Dit is…

"Die beste geskenke wat jy vir jouself kan gee."

Bespaar op mediese kostes.

Mediese rekeninge kan ‘n groot hap uit jou sak neem.  Ansja Ferreira van PC Bruwer en Vennote gee raad oor hoe om te bespaar op mediese kostes. Met ‘n dik kop en seer keel stap jy by die apteek in met ‘n voorskrif in jou hand.  Die dokter het ‘n bolugweginfeksie gediagnoseer en is jy seker dat jou mediese fonds die antibiotika, hoesstroop en pynstillers sal betaal. Jy is nie daarop voorbereid toe die apteekassistent…

"Bespaar op mediese kostes."