Verlig stres op die natuur se manier.

“Ek het net eenvoudig te veel verpligtinge, sperdatums wat gehaal moet word, ‘n gejaagde lewe, ‘n werk, kinders wat huiswerk moet doen, waarmee jy hulle moet help.  Boonop moet die kinders ook rondgery word en ek moet lang ure in die verkeer deurbring, sê *Annette du Plessis, ‘n sakevrou en ma van 2. “Benewens dit, moet ek ook nog my huishouding aan die gang hou. Ek sukkel amper elke dag met seer spiere, hoofpyne, slapeloosheid,…

"Verlig stres op die natuur se manier."

Te veel roetine het gevare.

“Enige idioot kan ‘n krisis hanteer, dit is die dag-tot-dag lewe wat mens uitmergel” het die Russiese skrywer Anton Chekhov gesê. Opstaan, ontbyt eet, stort, aantrek, kinders by die skool of dagmoeder aflaai, werk toe, middagbreek, huis toe, rus bietjie, maak aandete, sit klere reg vir môre, help met kinders se huiswerk, kyk tv, gaan slaap.  En môre doen ons alles weer van voor af. Roetine gee struktuur in ons lewe en laat ons veilig…

"Te veel roetine het gevare."