Moenie net sit en wag dat dinge met jou gebeur nie –skep jou eie geluk. Rol die klippe uit jou pad wat in die pad van jou geluk staan. Ons wil almal graag gelukkig wees, maar presies wat is geluk? Word ons daarmee gebore of is dit iets wat ons vir onsself skep? In sy boek Happiness: Unlocking the Mysteries of Psychological Wealth, skryf die sielkunde professor Ed Diener dat geluk ‘n kombinasie van lewensbevrediging…
"Geluk is in jou hande. Moenie dat dit deur jou vingers glip nie."Category: Lewenslesse
‘n Gelukkiger Lewe: Die beste geskenke wat jy vir jouself kan gee Gedurende die feesseisoen gee ons graag geskenke aan ander. Gee nou die volgende geskenke aan jouself, nie net omdat jy dit verdien nie, maar om ook 2018 op ‘n positiewe noot aan te pak: Leef in die hier en nou – Pas die beginsels van aandagtigheid in jou lewe toe Ons verlede is buite ons beheer en so ook ons toekoms. Dit is…
"Die beste geskenke wat jy vir jouself kan gee."











