ANSJA FERREIRA 19:08 Tue, 05 Nov 2013 Ansja Ferreira staan verstom oor wat mens als in ‘n handsak kan inpak en aantref. Navorsing wys dat dames gemiddeld drie handsakke per jaar koop. Daar word gesê ‘n vrou se handsak haar persoonlikheid weerspieël. Wel as ek my handsak moet beskryf is dit: altyd deurmekaar tog weet ek waar als is (georganiseerde chaos?), ‘n bietjie “flashy met bling” en altyd ‘n paar verrassings in. My handsak pas…
"‘n Vrou in elke handsak"Category: Inspirasie
ANSJA FERREIRA 09:01 Mon, 07 Oct 2013 Ansja Ferreira het die voorreg gehad om haar ma se kleintydherinneringe neer te skryf. “Daar was geen tuin en geen elektrisiteit nie, maar die werf van Parradors was besaai met ou motors en stukkende plaasimplemente, en hoenders, honde, katte, kalkoene, kinders en wit waaierstertduiwe het jou ingewag as jy daar aankom. Wat ‘n paradys vir enige kind!” (my ma Margie se herinneringe aan haar kleintyd soos aan my…
"Parradors"











