Ansja Ferreira vertel van die wonderlike ervaring om ‘n Duitse uitruilstudent te huisves. “Die gesinsopset is presies dieselfde en die kos is baie dieselfde as by ons in Duitsland. Julle is baie Europees,” het Duitse uitruilstudent Max Heller aan my gesê net voor hy terug Duitsland toe is. En dit het my laat besef dat warmte in ‘n huis, familiebande en lekker kos oor die wêreld heen vir mense belangrik is en hulle oral tuis…
"My Duitse seun"Category: Herinneringe
ANSJA FERREIRA 09:01 Mon, 07 Oct 2013 Ansja Ferreira het die voorreg gehad om haar ma se kleintydherinneringe neer te skryf. “Daar was geen tuin en geen elektrisiteit nie, maar die werf van Parradors was besaai met ou motors en stukkende plaasimplemente, en hoenders, honde, katte, kalkoene, kinders en wit waaierstertduiwe het jou ingewag as jy daar aankom. Wat ‘n paradys vir enige kind!” (my ma Margie se herinneringe aan haar kleintyd soos aan my…
"Parradors"











