Te midde van ‘n groeiende behoefte na betekenis, vrede en kalmte in die vinnig-veranderende en ietwat chaotiese wêreld daar buite, word die klim van Mount Everest ‘n metafoor vir die lewensreis. Op so ‘n ervaring sal ‘n Sjerpagids jou leer van gemaksones, ankers, jou rugsak (bagasie), uitbranding, nederigheid, empatie en ‘n spirituele benadering. Ansja skryf oor Moeder Aarde se leerskool, die sleutel van bewusvolheid, die krag in jou gedagtewêreld, hoe om jou energie en lewenskrag…
"‘n Sjerpa vir jou lewensreis"Author: Ansja
Ons leef in ʼn donker tyd, ʼn tyd van wanhoop en worsteling met die verwoestende gevolge van die Covid-pandemie. ʼn Verlies aan werksgeleenthede en inkomste, siekte en die afstaan van geliefdes aan die dood. Vir baie is dit ʼn landskap van geestelike duisternis, moedeloosheid en vrees. Hierdie is ʼn tyd waarin daar lig nodig is. Ek het my ma Margie in 2016 aan ʼn baie wrede kanker (tongkanker), aan die dood afgestaan en my dogtertjie…
"Lig en liefde vir almal wat ʼn geliefde weens Covid aan die dood afgestaan het"











