My Duitse seun

Ansja Ferreira vertel van die wonderlike ervaring om ‘n Duitse uitruilstudent te huisves. “Die gesinsopset is presies dieselfde en die kos is baie dieselfde as by ons in Duitsland. Julle is baie Europees,” het Duitse uitruilstudent  Max Heller aan my gesê net voor hy terug Duitsland toe is. En dit het my laat besef dat warmte in ‘n huis, familiebande en lekker kos oor die wêreld heen vir mense belangrik is en hulle oral tuis…

"My Duitse seun"

Lesse uit Moeder Natuur se klaskamer

Ansja Ferreira by onsskryfafrikaans January 25, 2019 My mandaryn-eendmannetjie het sy vaal winterjassie vir briljante, dramatiese broeivere verruil. Hy het ʼn rooi snawel en spog met vere in verskillende skakerings van rooi, blou, wit, oranje en pers. Twee oranje seile laat hom soos ʼn seilbootjie in die dammetjie lyk. Vir ʼn groot deel van die jaar lyk hy nie veel anders as die wyfie met haar vaalbruin vere nie. Die verandering begin met ʼn belofte van…

"Lesse uit Moeder Natuur se klaskamer"