Te midde van ‘n groeiende behoefte na betekenis, vrede en kalmte in die vinnig-veranderende en ietwat chaotiese wêreld daar buite, word die klim van Mount Everest ‘n metafoor vir die lewensreis. Op so ‘n ervaring sal ‘n Sjerpagids jou leer van gemaksones, ankers, jou rugsak (bagasie), uitbranding, nederigheid, empatie en ‘n spirituele benadering. Ansja skryf oor Moeder Aarde se leerskool, die sleutel van bewusvolheid, die krag in jou gedagtewêreld, hoe om jou energie en lewenskrag…
"‘n Sjerpa vir jou lewensreis"










