Steek jou tone buite jou gemaksone.

Jou gemaksone kan jou tronk word en jou van jou volle potensiaal beroof Is jy vasgevang in jou gemaksone? In die inspirerende 2010 rolprent “The King’s Speech, wat ‘n Oscar as beste film gewen het, word die ware verhaal vertel van die Duke of Winsor wat homself probeer voorberei vir die rol as Koning George VI.  Hy was iemand wat gehakkel het en om voor mense en op lewendige radio uitsendings te praat, het hom…

"Steek jou tone buite jou gemaksone."

Ontgin jou talente

Het jy versteekte talente? “Sang, skilder, skryf, pottebakkery, naaldwerk, sport, dans.  Dit voel asof almal in iets goed is, net ek is nie?”  Het jy al ooit so gevoel en gewonder of jy al jou volle potensiaal bereik het of dalk versteekte talente het?  Vind so uit. ʼn Woordeboekdefinisie van die woord “talent” wys dat ʼn talent ʼn natuurlike gawe of vermoë is wat ʼn persoon het, wat enigiets vanaf kreatiwiteit tot atletiese vermoëns kan…

"Ontgin jou talente"